Danie du Toit: Songs & Stories
Popular/Light
17 February 2026 - 19:00, 18 February 2026 - 19:00
|
Fairtree Atterbury Theatre
Danie du Toit kom weer na Fairtree Atterbury teater met ‘n tas vol songs en stories. Vir die eerste keer ooit, bring hy ook ‘n bundel vol kortverhale. Stories van sy lewe word vervleg met musiek. Sy vyf bundels sal ook beskikbaar wees, sowel as ‘n braaibroodjie of twee.