Vacancies

Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria

Die Musiekdepartement is op soek na 'n deeltydse begeleier vir twee dae per week (± 4 ure per dag in die middae na 13:40). Belangstellendes moet asseblief vir me. Joyce Viljoen - Departementshoof: Musiek, kontak.

More Information

For more information please contact Arnold Cloete from Afrikaanse Hoër Seunskool: